Newton (eenheid): Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Martinvl Beeld by te voeg |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 12:56, 3 Februarie 2022

Newton is 'n SI afgeleide eenheid van krag (vektor). Dit is vernoem na sir Isaac Newton.
Definisie
'n Newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.
of