Radius: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>KabouterBot k thumb → duimnael |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 19:51, 15 Januarie 2019

In meetkunde is die radius of straal r van 'n sirkel, bol of silinder die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van die sirkel (of bol, of silinder) tot sy middelpunt.
Die radius is die helfte van die diameter. Die omtrek van 'n sirkel kan met slegs die radius bepaal word:
waar die wiskundige konstante pi is.