Eksponent: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Addbot k Verplasing van 4 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2233915 |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 11:18, 9 Maart 2013
In die wiskunde is 'n eksponent (vanuit Latyns exponere: om buite te plaas) die aantal kere wat die grondtal in 'n magsverheffing met homself vermenigvuldig word om die resultaat te verkry.
Voorbeeld :
Hierin is die eksponent 4.
Die wiskundige funksie wat 'n eksponent as 'uitkoms' gee is die logaritme.
Voorbeeld: