Skuifspanning: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Rooiratel kNo edit summary |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 09:52, 28 Junie 2023

Skuifspanning, wat aangedui word deur die Griekse letter (tau), is die komponent van spanning wat saamvlakkig is met die dwarsdeursnee van die materie waarop dit inwerk. Gewone spanning word veroorsaak deur die spanningskomponent loodreg op die materie se dwarsdeursnee.
Sien ook
- 'n Skêr werk deur skuifspanning op materiale toe te pas.