Saampersbaarheid: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>KabouterBot
k Kategorieë gealfabetiseer
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 06:40, 20 November 2017

In termodinamika en vloeimeganika, is saampersbaarheid 'n maatstaf van die relatiewe volume verandering van 'n vloeier of vastestof as 'n reaksie op 'n drukverandering.

β=1VVp

waar V die volume is en p die druk is.

Vloeistowwe is gewoonlik baie min saampersbaar, teenoor gasse wat baie saampersbaar is (kyk ook Ideale gaswet).

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie