Suurheidskonstante: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Jcwf No edit summary |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 22:04, 18 Januarie 2016
Die Suurheidskonstante vir 'n Brønstedsuur HA in waterige oplossing is die konstante van die ewewig:
Die ewewigskonstante is gedefinieer as:
Die aktiwiteite a(X) kan vir voldoende verdunde spesies gelykgestel word aan die numeriese waarde van molariteit [X] (sonder dimensies) en vir die oplosmiddel aan 1 as die standaardtoestand gekies word as 1 [mol/L] vir die verdunde spesies.
Die waardes vir talle sure is bekend en hulle word gewoonlik getabelleer as volgens:
'n Lae waarde van pKa maak die stof 'n sterk suur.