Nitrogliserien: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>Oesjaar
Verwysings: Verbeter
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 20:12, 17 Februarie 2025

Sjabloon:Chemiekas2

Nitrogliserien is 'n bekende plofstof, wat ook mediese toepassings het. Dit is 'n chemiese stof met die formule Sjabloon:Chem en is die drievoudige ester van gliserol met salpetersuur.

Vervaardiging

Soos ander organiese nitrate kan nitogliserien vervaardig word uit gliserol met nitreersuur, 'n mengsel van salpeter- en swaelsuur:

2H2SO4+HNO3NO2++H3O++2HSO4
3NO2++C3H5(OH)3C3H5(ONO2)3+3H+

Dit moet egter baie versigtig gebeur en die temperatuur moet beheer word om verder oksidasie van die alkohol te verhoed.[1]

Gebruik as plofstof

In 1864 het Alfred Nobel nitrogliserien as 'n plofstof, wat agt keer kragtiger is as buskruit, op die mark vrygestel. Hy het dit as die onstabiele vloeistof in sink vervoer wat tot groot probleme gelei het. In 1867 het hy patent aangevra vir 'n mengsel van nitrogliserien met diatoomaarde wat hy dinamiet genoem het. Dit het die produk veilig gemaak.[2]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie

  1. Sjabloon:Aut in: Profiles of Drug Substances, Excipients and Related Methodology Deel 9 van Analytical Profiles of Drug Substances, Academic Press, 1981, ISBN 0080861040, ISBN 9780080861043
  2. The 100 Most Important Chemical Compounds: A Reference Guide Sjabloon:Aut ABC-CLIO, 2007, ISBN 0-313-33758-6, ISBN 978-0-313-33758-1