Stokes se wet: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Naudefj No edit summary |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 16:08, 15 Augustus 2016

Stokes se wet is in 1851 deur die Engels-Ierse natuurkundige George Stokes geformuleer. Dit is 'n wiskundige formule vir die sedimentasiesnelheid van klein deeltjies in 'n viskeus fluïdum ('n uitvloeiende stof).
Stokes lei af dat die wrywingskrag wat op 'n bal inwerk gegee word deur
Kyk ook terminale snelheid.