Hipotrogoïed: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Oesjaar →Kyk ook=: Verbeter |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 15:28, 19 Junie 2022

'n Hipotrogoïed is 'n roulette afgetrek deur 'n punt op 'n sirkel met straal r wat aan die binnekant van 'n stilstaande sirkel met radius R rol, waar die punt 'n afstand d van die middelpunt van die binneste sirkel is.
Die parametriese vergelykings vir 'n Hipotrogoïed is:
Spesiale gevalle sluit die hiposikloïed in waar d = r en die ellips met R = 2r.
Die klassieke Spirograph speelgoed trek Hipotrogoïede kurwes.