Curie-Weiss-wet: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Jcwf No edit summary |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 22:44, 4 Junie 2018

Die Curie-Weiss-wet beskryf die gedrag van die paramagnetiese susseptibiliteit vir 'n antiferro-, para- en ferromagneet bokant hulle ordeningstemperature.
Die wet kan geskryf word as:
C word die Curiekonstante genoem en θ die Weiss-konstante. Altwee verskil van materiaal tot materiaal.
- Vir 'n suiwer paramagneet
- Vir 'n antiferromagneet bo sy Néeltemperatuur
- Vir 'n ferromagneet bo sy Curietemperatuur