Barn: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>KabouterBot
Robot voeg by: Kategorie:Deeltjiefisika
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 19:18, 7 April 2019

'n Barn is 'n meeteenheid van oppervlak wat uit die cgs-sisteem stam.

1barn=1024cm2=1028m2=100fm2

Dit is 'n metriese eenheid, maar nie 'n SI-eenheid nie. Die barn word nogtans in die kernfisika baie gebruik.