Gesamentlike entropie: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Rooiratel k Kategorie:Inligtingsteorie bygevoeg (HotCat.js) |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 09:43, 15 April 2022

In Inligtingsteorie, is Gesamentlike entropie 'n maatstaf van die onsekerheid wat verband hou met 'n stel van ewekansige veranderlike.[2]
Definisie
Die gesamentlike Shannon entropie (in bisse) van twee diskrete ewekansige veranderlike en met beelde en word gedefinieer as[3]Sjabloon:Rp
waar en is besondere waardes van en , onderskeidelik, is die gesamentlike waarskynlikheid van hierdie waardes wat saam voorkom, en word gedefinieer as 0 as .
Vir meer as twee ewekansige veranderlikes brei die uit na
waar is besondere waardes van , onderskeidelik, is die waarskynlikheid dat hierdie waardes saam voorkom, en word gedefinieer as 0 as .