Prandtlgetal: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>Rooiratel
k Bron bygevoeg
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 12:30, 30 Augustus 2022

Die Prandtlgetal (Pr) of Prandtlgroep is 'n dimensielose getal, vernoem na die Duitse fisikus Ludwig Prandtl, gedefinieer as die verhouding van momentumdiffusiwiteit tot termiese diffusiwiteit. Die Prandtlgetal word gegee as:

Pr=pμkf

Waar:

  • p = Spesifieke warmtekapasiteit in J/(kg.K)
  • μ = dinamiese viskositeit in kg/(m.s) of Pa.s
  • kf = vloeier se termiese geleiding in W/(m.K)

Die eenhede kanselleer dus soos volg uit:

(Jkg.K)×(kgm.s)×(m.KW)=Jkg.K×kgm.s×m.K.sJ=1

Kyk ook

Bron

Sjabloon:Saadjie