Fischer-vergelyking: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Rooiratel k Kategorie:Wiskunde bygevoeg (HotCat.js) |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 14:07, 25 April 2023
In finansiële wiskunde en ekonomie druk die Fisher-vergelyking die verband tussen nominale rentekoerse en reële rentekoerse onder inflasie uit. Vernoem na Irving Fisher, 'n Amerikaanse ekonoom, kan dit uitgedruk word as:
Waar
- = reële rentekoers
- = nominale rentekoers
- = inflasiekoers
Dit kan ook uitgedruk word as
Sjabloon:Spaces of Sjabloon:Spaces .