Kobalt(II)karbonaat: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>InternetArchiveBot Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5 |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 13:50, 14 Januarie 2025
Kobalt(II)karbonaat is 'n sout van kobalt in sy 2+ oksidasietoestand en koolsuur met chemiese formule Sjabloon:Chem.
Kristalstruktuur
Kobalt(II)karbonaat kristalliseer in die kalsiet-struktuur (G0Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie).
Termiese ontbinding
Termogravimetriese ontleding van kobalt(II)karbonaat onder stikstof wys die vorming van kobalt(II)oksied teen 333 °C, volgens:
In teenwoordigheid van suurstof kan ook kobalt(II,III)oksied gevorm word. [1]