Newton (eenheid)

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Martinvl op 12:56, 3 Februarie 2022 (Beeld by te voeg)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Illustrasie van een newton

Newton is 'n SI afgeleide eenheid van krag (vektor). Dit is vernoem na sir Isaac Newton.

Definisie

'n Newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.

1N=1kgm/s2

of

1N=1kgm.s2

Kyk ook