Gluon

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Nadzik op 21:50, 26 November 2020 (minor fixes + Verwysings)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Inligtingskas deeltjie Gluone is "boodskapperdeeltjies" wat tussen kwarke reageer en hulle in pare en drie-drie aan mekaar "plak". Sedert die begin van die 20ste eeu het fisici dit reggekry om die vyf materielae soos die skille van 'n ui af te dop. Eers die buitenste molekulêre laag, dan volg die atomiese laag, die kernlaag, die hadronlaag (waarvan nukleone lede is), en die kwarklaag. Elkeen van die "skille" is deur versnellers en ander instrumente blootgelê.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Deeltjie

Sjabloon:Normdata