Aluminiumchloried
Aluminiumchloried is 'n chemiese verbinding van aluminium en chloor. Die formule is Sjabloon:Chem.
Kristalstruktuur
Aluminiumchloried is 'n molekulêre verbinding wat uit dimere molekules Sjabloon:Chem bestaan. Dit kristalliseer in 'n monokliniese struktuur met die sentrosimmetriese ruimtegroep C2/m, wat die argetipe van die D0Sjabloon:Sub-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is, hoewel dit oorspronkelik in die nie-sentrosimmetriese groep C2 beskryf is.[1]
Daar is verskeie ander Sjabloon:Chem- verbindings met hierdie struktuur soos Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem, α–Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem en Sjabloon:Chem.[1]
Vervaardiging
Aluminiumchloried kan uit suiwer alumina Sjabloon:Chem vervaardig word soos in die eerste stap van die Toth-proses vir aluminiumvervaardiging
Verwending vir aluminiumvervaardiging
In die Toth-proses se tweede stap word mangaan aangewend om die metaal vry te stel.
In die ALCOA-proses word ook aluminiumchloried gebruik, maar dit word in 'n smelt van alkalimetaal- en aardalkalimetaalchloriede opgelos en dan aan elektrolise blootgestel.[2]
Friedel-Crafts
Dit word in die Friedel-Crafts-alkileringsreaksie gebruik.
Verwysings
Sjabloon:Chloriede Sjabloon:Normdata
- ↑ 1,0 1,1 Sjabloon:Cite web
- ↑ Sjabloon:Outeur in: Handbook of Aluminum: Vol. 1: Physical Metallurgy and Processes Sjabloon:Outeur, CRC Press, 2003, ISBN 0-203-91259-4, ISBN 978-0-203-91259-1, bls. 24