SAR-waarde

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Naudefj op 20:42, 10 Januarie 2015 (Kategorie:Biologie verwyder; Kategorie:Radiobiologie bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

SAR-waarde (Engels: SAR = Specific Absorption Rate), is die spesifieke absorpsiekoers en word gemeet in W/kg of m2s3..

Die SAR-waarde is die fisiese grootte en die maatstaf vir die absorpsie van elektromagnetiese velde in biologiese weefsel.

Die absorpsie van elektromagnetiese velde het altyd 'n opwarming (termiese effek) van weefsel tot gevolg. Afhanklik van die veldsterkte en frekwensie kan ook 'n effek soos bv. 'n aksieimpuls veroorsaak word. Hierdie effek kan op verskeie wyses opgemerk word, maar berus in die eintlike oorsaak altyd op 'n opwarming.

Vasstelling van die Spesifieke Absorpsiekoers

Die spesifieke absorpsiekoers kan bereken word deur

  1. die veldsterkte in die weefsel: SAR=σ|E|2ρ
  2. die stromdigtheid in die weefsel: SAR=J2ρσ
  3. die temperatuurverhoging in die weefsel: SAR=cidTdt

Eksterne skakels

Sjabloon:Saadjie