Siemens (eenheid)

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Oesjaar op 21:31, 24 Julie 2017 (Oesjaar het bladsy Siemens na Siemens (eenheid) geskuif: Om plek te maak vir dubbelsinnigheidsblad)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die siemens (simbool S) is die SI-eenheid vir die elektriese geleidingsvermoë en kom ooreen met 11kgm2A2s3.

Die siemens is die omgekeerde van die ohm: S=IU=1R.

I = stroomsterkte R = weerstand U = spanningsverskil

Omdat die siemens die teenoorgestelde van die weerstandseenheid ohm is, word dit deur elektrotegnici ook mho genoem, en word as 'n omgedraaide hoofletter omega geskryf: .

'n Weerstand van 1 ohm het 'n geleidingsvermoë van 1 siemens.

Die eenheid siemens is na die Duitse uitvinder Werner von Siemens vernoem

Bronne

Sjabloon:Saadjie