Hitte-enjin

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Wyatt Tyrone Smith op 16:41, 25 Maart 2021 (Kantbalk Termodinamika)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Kantbalk met opvoubare lyste

'n Blok diagram van 'n Carnot Hitte-enjin

'n Hitte-enjin is 'n meganiese toestel wat termiese energie omskakel in meganiese uitsette. Die meganiese uitsette word werk (W) genoem, die termiese insette en uitsette hitte (QH en QL uitsonderlik). Hitte-enjins word tipies gedryf deur 'n spesifieke termodinamiese siklus. Hitte-enjins kan oop met betrekking tot atmosferiese lug wees, of afgeslote en afgedig tot die buitekant (oop of geslote siklus).

In ingenieurswese en termodinamika, verrig 'n hitte-enjin die omskakeling van hitte energie na meganiese energie deur van die temperatuurgradiënt tussen die warm "bron" en die koue "pit" gebruik te maak. Hitte word oorgedra vanaf die bron, deur die "werkende liggaam" van die enjin, na die sink. In hierdie proses word sommige van die hitte omgeskakel na werk deur die eienskappe van die werkende stof, gewoonlik 'n vloeier, uit te buit.

Sien ook

Sjabloon:Saadjie