Eenheidsvektor

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Addbot op 12:26, 9 Maart 2013 (Verplasing van 39 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q36255)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

In meetkunde is 'n eenheidsvektor 'n vektor met 'n lengte van een. Eenheidsvektore word gereeld deur 'n kleinletter met 'n kappie bo-op geskryf, soos ı^. Strenggesproke bestaan eenheidsvektore slegs in genormeerde vektorruimtes (dit is vekktorruimtes waar die konsep van lengte bestaan).

Sjabloon:Saadjie