Skuifspanning

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Rooiratel op 09:52, 28 Junie 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
’n Skuifkrag word toegepas op die bokant van die reghoek terwyl die onderkant op sy plek bly. Die gevolglike skuifspanning, τ, verwring die reghoek in ’n parallelogram.

Skuifspanning, wat aangedui word deur die Griekse letter τ (tau), is die komponent van spanning wat saamvlakkig is met die dwarsdeursnee van die materie waarop dit inwerk. Gewone spanning word veroorsaak deur die spanningskomponent loodreg op die materie se dwarsdeursnee.

Sien ook

  • 'n Skêr werk deur skuifspanning op materiale toe te pas.

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Normdata