Uitstraalvermoë

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>BurgertB op 19:08, 24 Desember 2018 (Burgert Behr het bladsy Emissiwiteit na Uitstraalvermoë geskuif: Mooier Afrikaanse woord)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Grofsmede werk met yster sodra dit warm genoeg is om duidelik sigbare hitte uit te straal.

Die uitstraalvermoë of emissiwiteit van die oppervlak van 'n materiaal is die doeltreffendheid waarmee dit energie afgee in die vorm van stralingsenergie. Termiese straling is lig, maar vir voorwerpe naby aan kamertemperatuur is hierdie lig infrarooi en is dit nie sigbaar nie.

Die simbool wat gebruik word vir uitstraalvermoë is epsilon (ε of ε).

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie