Saampersbaarheid

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>KabouterBot op 06:40, 20 November 2017 (Kategorieë gealfabetiseer)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

In termodinamika en vloeimeganika, is saampersbaarheid 'n maatstaf van die relatiewe volume verandering van 'n vloeier of vastestof as 'n reaksie op 'n drukverandering.

β=1VVp

waar V die volume is en p die druk is.

Vloeistowwe is gewoonlik baie min saampersbaar, teenoor gasse wat baie saampersbaar is (kyk ook Ideale gaswet).

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie