Breuk (wiskunde)

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Pynappel op 11:08, 13 September 2020 (Rol weergawe 2266935 deur Jaybyk (bespreek) terug. Wikipedia is nie 'n handboek nie)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
’n Koek wat in kwarte opgedeel is. Daar is "drie kwarte" van die koek oor en dit kan as Sjabloon:Breuk geskryf word.

In wiskunde verteenwoordig ’n breuk ’n gedeelte (of aantal gedeeltes) van ’n geheel. Dit word as ’n teller (a) gedeel deur ’n noemer (b) geskryf in die vergelyking: (ab). In meer algemene terme kan ’n breuk as ’n kwart (Sjabloon:Breuk), vyf agtstes (Sjabloon:Breuk), ’n tiende (Sjabloon:Breuk), ens. weergegee word.

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Commonskat Sjabloon:Normdata