Osmium

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 21:07, 14 April 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Elementboks opskrif Sjabloon:Elementboks reeks Sjabloon:Elementboks groepperiodeblok Sjabloon:Elementboks voorkoms beeld Sjabloon:Elementboks atoommassa gpm Sjabloon:Elementboks ekonfig Sjabloon:Elementboks eperskil Sjabloon:Elementboks afdeling fisieseiensk Sjabloon:Elementboks fase Sjabloon:Elementboks digtheid gpcm3nkt Sjabloon:Elementboks kristalstruktuur Sjabloon:Elementboks ruimtegroep Sjabloon:Elementboks Strukturbericht Sjabloon:Elementboks voetskrif

Osmium is 'n chemiese element met simbool Os. Dit is saam met iridium die stof wat die hoogste digtheid besit.

Chemiese eienskappe

Osmium is 'n metaal. Indien dit aan die lug blootgestel word kan dit 'n osmium(VIII)oksied vorm.

Os+2O2OsO4

Hierdie oksied is taamlik vlugtig en daardeur het die metaal 'n sterke reuk. Die oksied is toksies en gevaarlik omdat dit die oë kan aantas.

'n Poeier van die metaal vorm die tetroksied reeds by kamertemperatuur, 'n blok bly tot ongeveer 400 C onaangetas. Die metaal reageer ook met fluoor of chloor bo 100 C, maar dit reageer nie met sure of met koningswater nie.

Osmium vorm die oplosbare kaliumosmaat Sjabloon:Ch2 wanneer dit met 'n mengsel van kaliumhidroksied en kaliumnitraat saamgesmelt word. Rutenium reageer op dieselfde manier, maar iridium bly onaangetas. Dit word gebruik om Os en Ir te skei by die behandeling van fynverdeelde osmiridium.[1]

Vir die vervaardiging van osmiumverbindings word dikwels uitgegaan van die tetroksied wat by kamertemperatuur in KOH opgelos word, wat die perosmaat Sjabloon:Chem vrystel wat met alkohol gereduseer kan word tot kaliumosmaat Sjabloon:Chem.

Osmium word in 9 oksidasietoestande aangetref, soos in hierdie voorbeelde:[2]

Oksidasietoestand Spesie
-2 Sjabloon:Chem
0 Sjabloon:Chem
+1 Sjabloon:Chem
+2 Sjabloon:Chem
+3 Sjabloon:Chem
+4 Sjabloon:Chem
+5 Sjabloon:Chem
+6 Sjabloon:Chem
+7 Sjabloon:Chem
+8 Sjabloon:Chem

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Commons-kategorie inlyn Sjabloon:Wikt-inlyn

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Navigasie Periodieke tabel

Sjabloon:Normdata

  1. Sjabloon:Cite book
  2. The Chemistry of Ruthenium, Rhodium, Palladium, Osmium, Iridium and Platinum: Pergamon Texts in Inorganic Chemistry, Volume 25, Sjabloon:Outeur, Elsevier, 2017, ISBN 1-4831-5840-3, ISBN 978-1-4831-5840-2