Tollens se reagens

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 19:34, 1 Januarie 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Die buisie links het 'n silwerspieël

Tollens se reagens is 'n reagens wat bestaan uit 'n waterige oplossing van die kompleks Sjabloon:Chem-ione. Hierdie reagens vermag om aldehiede tot karboksielsure te oksideer, terwyl ketone nie aangetas word nie. Die toets word ook die silwerspieëltoets genoem omdat silwer op die wand van 'n reageerbuisie neerslaan en daar 'n spieëlende laag vorm.[1]

Die reagens word bereid deur eers silwernitraat met natriumhidroksied te laat reageer. Dit vorm silweroksied, omrede silverhidroksied nie stabiel is nie:

2Ag++2OH2AgOHAg2O+2H2O
Die Tollensreaksie van asetaldehied, met die oksidasietoestande van die koolstofatome

Byvoeging van ammonia laat die silwer weer in oplossing gaan. Die gevormde oplossing is 'n sterke basis:

Ag2O+4NH3+H2O2Ag(NH3)2++2OH

'n Aldehied soos asetaldehied kan deur hierdie reagens tot asynsuur geoksideer word:

Sjabloon:Chem + 2Sjabloon:Chem + 2Sjabloon:ChemSjabloon:Chem + 2Ag↓ + Sjabloon:Chem + 2Sjabloon:Chem

Verwysings

Sjabloon:Verwysings