Neptunium

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>InternetArchiveBot op 15:13, 18 Januarie 2025 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Elementboks opskrif Sjabloon:Elementboks reeks Sjabloon:Elementboks voorkoms beeld Sjabloon:Elementboks groepperiodeblok Sjabloon:Elementboks voorkoms Sjabloon:Elementboks atoommassa gpm Sjabloon:Elementboks ekonfig Sjabloon:Elementboks eperskil Sjabloon:Elementboks afdeling fisieseiensk Sjabloon:Elementboks fase Sjabloon:Elementboks digtheid gpcm3nkt Sjabloon:Elementboks smeltpunt Sjabloon:Elementboks smeltwarm kjpmol Sjabloon:Elementboks verdampwarm kjpmol Sjabloon:Elementboks afdeling atoomeiensk Sjabloon:Elementboks kristalstruktuur Sjabloon:Elementboks oksiedtoest Sjabloon:Elementboks elektroneg pauling Sjabloon:Elementboks ioonenergie1 Sjabloon:Elementboks atoomradius pm Sjabloon:Elementboks voetskrif

Neptunium is 'n chemiese element met simbool Np en atoomgetal 93. Dit is 'n silwerkleurige aktinied.

Ontdekking

Neptunium is in 1940 deur Edwin McMillan en Philip Abelson in die laboratorium van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley ontdek. Deur uraankerne te bombardeer met neutrone het 239Np uiteindlik ontstaan. Die was die eerste transurane element wat gesintetiseer is.[1]

Die nuwe element is na die planeet Neptunus genoem, omdat dit die eerste element is wat volg na uraan wat na die planeet Uranus genoem is. Op aarde kan dit net in baie klein hoeveelhede in uraanerts voorkom as gevolg van transmutasie. Dit ontstaan as byproduk in die vervaardiging van plutonium en hierdie proses in die element se belangrikste bron.

Vormingsreaksie

92238U+01n 92239U
92239U 93239Np+10e

Aanwendings

Die aantal tegniese aanwendings van dié element is beperk. Dit kan in apparate gebruik word wat neutrone waarneem. In 2002 het navorsers in Berkeley Universiteit 'n kritieke massa van die element vervaardig.

Eienskappe

Neptunium is 'n taamlik reaktiewe metaal en het drie kristalstrukture. Die ortorombiese alfavorm is stabiel tot 280 °C. Die tetragonale betavorm word tussen 280 en 577 °C aangetref en gaan by hoër temperature in die kubiese gammavorm oor.

Isotope

Sjabloon:Hoofartikel

Stabielste isotope
Iso RT (%) Halfleeftyd Verval VE (MeV) VP
236Np Sintetiese radio-isotoop 1,54×105 j α 4,572 232Pa
237Np Sintetiese radio-isotoop 2,144×106 j α 4,959 233Pa

24 neptunium radioisotope is gekenmerk, met die mees stabiele as: 237Np met 'n halfleeftyd van 2.14 miljoen jaar, 236Np met 'n halfleeftyd van 154,000 jaar, en 235Np met 'n halfleeftyd van 396.1 dae. Al die oorblywende radioaktiewe isotope het halfleeftye wat minder as 4,5 dae is, en die meerderheid hiervan het halfleeftye wat minder as 50 minute is. Hierdie element het ook ten minste vier meta state (kernisomeer), met die mees stabiele as 236mNp met 'n halfleeftyd van 22.5 ure.[2]

Toksikologie en veiligheid

Navorsing van Duitse wetenskaplikes het in 1984 getoon dat neptunium-239 in been kan ingebou word, waar dit verval na plutonium-239. Hierdeur kan dalk beenkanker veroorsaak word.[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Commons-kategorie inlyn Sjabloon:Wikt-inlyn

Sjabloon:Navigasie Periodieke tabel Sjabloon:Normdata