Sukkulensie-indeks

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>KabouterBot op 20:59, 10 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die sukkulensie-indeks is 'n rowwe maat vir die sukkulensie van 'n vetplant.

Dit is gedefinieerd as

SI=MwMp
Mw:Waterinhoud van volledig gehidrateerde plant [g]
Mp:Die droë massa van die plant [g]

Hierdie grootheid is eenvoudiger om te meet as die hidrouliese kapasitansie of die selwandmodulus en is 'n maat vir die vermoë van die hele plant om water te stoor.

Goeie vetplante het 'n hoë SI:

Bron

  • Advances in Botanical Research, Volume 55 Sjabloon:Outeur Academic Press, 2010, ISBN 0123808693, 9780123808691