Coulomb se wet

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Oesjaar op 21:16, 10 Julie 2024 (Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Coulomb se wet, genoem na die Franse natuurkundige Charles-Augustin de Coulomb, beskryf die krag wat twee elektriese puntladings op mekaar uitoefen.

Definisie

Die elektrostatiese krag tussen twee puntladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die ladings.

Die formule is:

FC=kQ1Q2r2

waarin

FC die krag is wat die ladings op mekaar uitoefen, in SI uitgedruk in N (newton) of Sjabloon:Nowrap,
Q1 en Q2 beide die ladings voorstel, in SI uitgedruk in C (coulomb) of A·s (amperesekonde),
r die afstand is tussen beide ladings, in SI uitgedruk in meter,
k=14πε0εr die konstante van Coulomb is, met
ε0=8,85×1012C2m2N1 die elektriese veldkonstante van vakuum.
εr is die relatiewe elektriese veldkonstante van die medium tussen die twee ladings.

Indien εr = 1, dan

k8,988×109 Nm2C2

Bronne

Sjabloon:Saadjie