Ammoniumkarbonaat

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 19:53, 11 Junie 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Ammoniumkarbonaat is 'n sout met die formule Sjabloon:Chem.

Hierdie sout word dikwels vlugsout genoem omdat dit maklik ontbind:

(NH4)2CO32NH3+CO2+H2O

As kristallyne vastestof is dit net as die monohidraat Sjabloon:Chem.1Sjabloon:Chem bekend. Dit het 'n ortorombiese struktuur (ruimtegroep Pnma Z=4; a = 12.047 (3), b = 4.453 (1), c = 11.023 (3) Å en V = 591.3 (3) Å3 [ρberekend = 1281.8 (7) kg m−3] by T= 10 K.). Hierdie stof word op aarde byvoorbeeld in ghwano as die mineraal teschemacheriet aangetref. Maar dit is dalk volopper in die heelal, byvoorbeeld in primitiewe planetêre newels. [1]

Daar is nog twee ternêre kristallyne fases bekend in die Sjabloon:Chem-Sjabloon:Chem-Sjabloon:Chem stelsel.

In oplossings word in ewewig karbamaatione Sjabloon:Chem gevorm[2] en kommersiële produkte wat die naam "ammoniumkarbonaat" dra, bevat dikwels hoofsaaklik ammoniumkarbamaat Sjabloon:Chem. [1]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Karbonate Sjabloon:Chemiesaadjie