Barn

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>KabouterBot op 19:18, 7 April 2019 (Robot voeg by: Kategorie:Deeltjiefisika)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

'n Barn is 'n meeteenheid van oppervlak wat uit die cgs-sisteem stam.

1barn=1024cm2=1028m2=100fm2

Dit is 'n metriese eenheid, maar nie 'n SI-eenheid nie. Die barn word nogtans in die kernfisika baie gebruik.