Neon-21

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Alias op 09:05, 6 November 2018 (komma tussen werkwoorde)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Isotoopkas

Neon-21 (chemiese notasie: Sjabloon:Sub supNe) is 'n seldsame stabiele isotoop van neon.

Oorsprong

Hierdie nuklied kan van nukleogene en van kosmogene oorsprong wees. Indien [[magnesium-24|Sjabloon:Sub supMg]] in die aarde aan neutrone blootgestel word wat deur uraanhoudende lae veroorsaak word, kan neon-21 gevorm word deur:

1224Mg(n,α)1021Ne

Die kosmogene vorming behels splinterreaksies op Mg, Na, Si en Al wat deur kosmiese straling veroorsaak word.[1]

KMR

Neon-21 is die enigste neonisotoop wat KMR-aktief is. Sy aanwending is 'n groot seldsaamheid. Die kern het 'n kwadrupool, is baie seldsaam en besit nouliks gevoeligheid. Verder is die enigste neonverbindings wat bekend is insluitverbindings van neon-atome binne fullerene ens.[2]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Chemiesaadjie