Yster-60
Yster-60 is 'n radio-aktiewe isotoop van yster.
Vorming
Yster-60 word tydens supernova-ontploffings gevorm en dit is hier op aarde lank uitgestorwe.
Verval
Hierdie nuklied verval na kobalt-60, wat weer verval na nikkel-60:
Halfleeeftyd
Aanvanklik is aangeneem dat die isotoop se halfleeftyd 1,49 ± 0,27 miljoen jaar was, maar in 2009 is dit opnuut bepaal. Die nuwe waarde 2,62 ± 0,04 miljoen jaar is langer en het tot wysiging van die insigte in die nukleosintese van die melkweg en die tydskaal van die vroeë sonnestelsel gelei. [1]
Supernova's
Daar is yster-60 aangetref in neerslae in die oseaan wat daarop dui dat die aanwesigheid van hierdie isotoop afkomstig is van supernova's wat in die omgewing van ons sonnestelsel in die laaste paar miljoen jaar plaasgevind het.[2]
Verwysings
- ↑ New Measurement of the 60Fe Half Life Sjabloon:Outeur Phys. Rev. Lett. 103, 072502, 14 August 2009
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedWallner