Swaeligsuur
Sjabloon:Chemiekas2 Swaeligsuur is 'n anorganiese suur met die chemiese formule Sjabloon:Chem wat vorm wanneer swaweldioksied met water reageer:
Die dissosiasiereaksies word soos volg voorgestel:Sjabloon:R
- Sjabloon:Spaces Ka1 = 1.4Sjabloon:E; pKa2 = 1.85
- Sjabloon:Spaces Ka2 = 6.3Sjabloon:E; pKa = 7.2
As ons probeer om die oplossing deur verdamping te konsentreer om waterlose swaeligsuur te produseer, sal dit ontbind (die vormingsreaksie sal omgekeer word).
Wanneer dit afgekoel word sal die klatraatSjabloon:Refn kristalliseer, wat weer by 7 °C sal ontbind. Dus kan swaeligsuur (H2SO3) nie geïsoleer word nie.
Raman-spektra van oplossings van swaeldioksied in water toon slegs seine as gevolg van die SOSjabloon:Sub-molekule en die bisulfiet-ioon, Sjabloon:Chem.Sjabloon:R Hoewel daar geen bewyse is dat swaeligsuur in oplossing bestaan nie, is die molekule in die gasfase opgespoor.Sjabloon:R
Swaeligsuur is 'n intermediêre spesie in die vorming van suurreën uit swaeldioksied.Sjabloon:R