Ludwig Boltzmann
Sjabloon:Inligtingskas Persoon Ludwig Eduard Boltzmann (Duitse fonetiese uitspraak: |ˈluːtvɪç ˈbɔlt͡sman; 20 Februarie 1844 – 5 September 1906) was 'n Oostenrykse fisikus en filosoof. Sy grootste prestasie was die ontwikkeling van statistiese meganika, wat 'n verduideliking bied van, en voorspel hoe, die eienskappe van atome (soos bv. atoommassa, elektriese lading en struktuur) die fisiese eienskappe van materie bepaal (soos bv. die viskositeit, termiese geleidingsvermoë en diffusie of verspreiding daarvan). Boltzmann het die woord ergodisiteit uitgedink terwyl hy besig was om aan 'n probleem in statistiese meganika te werk.
Biografie
Verwysings
Verdere leeswerk
- Roman Sexl & John Blackmore (eds.), "Ludwig Boltzmann – Ausgewahlte Abhandlungen", (Ludwig Boltzmann Gesamtausgabe, Band 8), Vieweg, Braunschweig, 1982.
- John Blackmore (red.), "Ludwig Boltzmann – His Later Life and Philosophy, 1900–1906, Book One: A Documentary History", Kluwer, 1995. Sjabloon:ISBN
- John Blackmore, "Ludwig Boltzmann – His Later Life and Philosophy, 1900–1906, Book Two: The Philosopher", Kluwer, Dordrecht, Nederland 1995. Sjabloon:ISBN
- John Blackmore (red.), "Ludwig Boltzmann – Troubled Genius as Philosopher", in Synthese, Volume 119, Nos. 1 & 2, 1999, pp. 1–232.
- Sjabloon:Cite book
- Boltzmann, Ludwig Boltzmann – Leben und Briefe, red., Walter Hoeflechner, Akademische Druck- u. Verlagsanstalt. Graz, Oesterreich, 1994
- Brush, Stephen G. (red. & vertaler), Boltzmann, Lectures on Gas Theory, Berkeley, Kalifornië: U. of California Press, 1964
- Brush, Stephen G. (red.), Kinetic Theory, New York: Pergamon Press, 1965
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Paul Ehrenfest & Ehrenfest, T. (1911) "Begriffliche Grundlagen der statistischen Auffassung in der Mechanik", in Encyklopädie der mathematischen Wissenschaften mit Einschluß ihrer Anwendungen Band IV, 2. Teil ( F. Klein and C. Müller (reds.). Leipzig: Teubner, pp. 3–90. Vertaal as The Conceptual Foundations of the Statistical Approach in Mechanics. New York: Cornell University Press, 1959. Sjabloon:ISBN
- Sjabloon:Cite journal
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite journal
- Sjabloon:Cite book
- Sjabloon:Cite book Engelse vertaling deur Morton Masius van die 2de uitgawe van Waermestrahlung. Heruitgereik deur Dover (1959) & (1991). Sjabloon:ISBN
- Sjabloon:Cite book Heruitgereik: Dover (1979). Sjabloon:ISBN
Eksterne skakels
- Sjabloon:Cite web
- Sjabloon:MacTutor Biography
- Ruth Lewin Sime, Lise Meitner: A Life in Physics Hoofstuk Een: Girlhood in Vienna gee Lise Meitner se relaas oor Boltzmann se onderrig en loopbaan.
- Eftekhari, Ali, "Ludwig Boltzmann (1844–1906)." Bespreek Boltzmann se filosofiese opinies, met verskeie aanhalings.
- Sjabloon:Cite arXiv