Fluks

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>BurgertB op 13:56, 22 April 2020
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Fluks is ’n term wat in wiskunde en fisika gebruik word, maar nie altyd met dieselfde betekenis nie. In wiskunde en deelgebiede van fisika dui dit die deurstroom van ’n grootheid deur ’n oppervlak aan (dimensie: [hoeveelheid]·[tyd]-1). In ander deelgebiede van fisika, soos stromingsleer, word daarmee ook die deurstroom van ’n grootheid per vierkante meter bedoel, met as dimensie [hoeveelheid]·[tyd]-1·[oppervlak]-1.[1]

Die woord kom uit Latyn, van fluere, wat "vloei" of "stroom" beteken. Die simbool Φ word dikwels daarvoor gebruik.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Skakels

Sjabloon:Vertaaluit

Sjabloon:Saadjie

Sjabloon:Normdata