Prandtlgetal

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Rooiratel op 12:30, 30 Augustus 2022 (Bron bygevoeg)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die Prandtlgetal (Pr) of Prandtlgroep is 'n dimensielose getal, vernoem na die Duitse fisikus Ludwig Prandtl, gedefinieer as die verhouding van momentumdiffusiwiteit tot termiese diffusiwiteit. Die Prandtlgetal word gegee as:

Pr=pμkf

Waar:

  • p = Spesifieke warmtekapasiteit in J/(kg.K)
  • μ = dinamiese viskositeit in kg/(m.s) of Pa.s
  • kf = vloeier se termiese geleiding in W/(m.K)

Die eenhede kanselleer dus soos volg uit:

(Jkg.K)×(kgm.s)×(m.KW)=Jkg.K×kgm.s×m.K.sJ=1

Kyk ook

Bron

Sjabloon:Saadjie