Fischer-vergelyking

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Rooiratel op 14:07, 25 April 2023 (Kategorie:Wiskunde bygevoeg (HotCat.js))
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

In finansiële wiskunde en ekonomie druk die Fisher-vergelyking die verband tussen nominale rentekoerse en reële rentekoerse onder inflasie uit. Vernoem na Irving Fisher, 'n Amerikaanse ekonoom, kan dit uitgedruk word as:

r=iπ

Waar

  • r = reële rentekoers
  • i = nominale rentekoers
  • π = inflasiekoers

Dit kan ook uitgedruk word as

i=r+π Sjabloon:Spaces of Sjabloon:Spaces (1+i)=(1+r)(1+π).

Lees ook

Bronne

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Normdata