Yster(II)fumaraat

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>InternetArchiveBot op 05:41, 16 Januarie 2025 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2 Yster(II)fumaraat is 'n sout van yster in sy oksidasietoestand 2+ met fumaarsuur.

Dit word medies gebruik as aanvulling om ystertekorte teen te staan. Dit is 'n oplosbare sout van yster(II) en daardeur baie biobeskikbaar maar dit kan maagklagtes veroorsaak.[1]

Die verbinding kan vervaardig word deur 'n reaksie tussen yster(II)hidroksied en 'n oormaat fumaarsuur onder uitsluiting van die lug se suurstof:[2]

Fe(OH)2+CH2(COOH)2FeCH2(COO)2

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Normdata