Titaan(IV)chloried
Titaan(IV)chloried of titaantetrachloried is 'n verbinding van chloor met titaan in sy hoogste +4 oksidasietoestand.
Kristalstruktuur
By 150 K kristalliseer die vaste fase in 'n monokliniese struktuur wat uit tetraëdriese molekules bestaan. Die struktuur is van die Sjabloon:Chem-tipe. [1]
Chemiese eienskappe
Titaantetrachloried hidroliseer as dit aan vogtige lug blootgestel word en vorm 'n rook van titaandioksied
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chloriede
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedAlice