Natriumoksied
Natriumoksied is 'n verbinding van natrium en suurstof met die chemiese formule Sjabloon:Ch2. Dit word nie in die natuur aangetref nie omdat dit baie reaktief is. Dit is baie higroskopies, reageer met vog en vorm natriumhidroksied.
Die produk wat verhandel word bevat dikwels natriumperoksied Sjabloon:Ch2.[1]
Kristalstruktuur
Natriumoksied kristalliseer in die (anti)fluoriet- struktuur[1] wat die C1-struktuur in die strukturbericht-klassifikasie verteenwoordig.