Sirkoniumtriselenied

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>InternetArchiveBot op 13:27, 15 Januarie 2025 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Sirkoniumtriselenied of sirkoniumselenieddiselenied is 'n verbinding van sirkonium in sy + oksidasietoestand en seleen met formule Sjabloon:Ch2. Dit kan beskou word as Sjabloon:Ch2 met een seleenatoom in die 2- oksidasietoestand en die ander twee in die 1- oksidasietoestand.

Dit is 'n halfgeleier. Dit het 'n indirekte bandgaping van 1,1 eV en 'n direkte een van 1,48 eV.

Kristalstruktuur

Sjabloon:Ch2 kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat 'n argetipe is vir ander trichalkogeniede soos Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2[1] en [[uraantrisulfied|Sjabloon:Ch2]]

Die sirkoniumatome vorm kettings langs die b-as en is omring deur twee seleenatome en twee seleenpare (Se-Se)Sjabloon:Sup wat 'n verwronge trigonale prisma vorm. Die kettings vorm lae wat deur vanderwaalskragte by mekaar gehou word. Die triselenied en die trisulfied vorm mengkristalle Sjabloon:Ch2 oor die heel gebied 0<x<3.[2]

Sintese

Die verbinding kan uit die element gevorm word en deur chemiese damptransport met jodium kan kristalle gegroei word:[2]

Zr+3SeI2;1023oCZrSe3

Fisiese eienskappe

Sjabloon:Ch2 gedra hom, afhangende van die fisiese dikte van die materiaal, as halfgeleider sowel as halfmetaal en dit vertoon ladingdigtheidgolwe (CDW) by ongeveer 60 K en 'n supergeleidende fase by ~2K. Die lae kan in dun 2D-lae afgeskilfer word.[3]

Gebruike

Sirkoniumtriselenied het toepassings in gepolariseerde liguitstralende en ligopsporingstoestelle wat verband hou met sy kwasi-eendimensionele eienskappe soos hoë anisotropieverhoudings in geleiding en lineêre dichroïsme.[4]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

  1. Sjabloon:Cite web
  2. 2,0 2,1 Sjabloon:Cite journal
  3. Sjabloon:Cite web
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ossila