Sinkfosfied
Sinkfosfied is 'n verbinding van sink en fosfor met die chemiese formule Sjabloon:Ch2.
Kristalstruktuur
Sinkfosfied kristalliseer in 'n tetragonale struktuur wat die argetipe van die D5Sjabloon:Sub-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Chemiese eienskappe
Sinkfosfied kan verkry word deur stoïgiometriese hoeveelhede sink en rooi fosfor in 'n kwartsbuis onder vakuum tot 700 °C te verhit.[1]
Fisiese eienskappe
Sjabloon:Ch2 is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van 1,5 eV en 'n hoë aborpsiekoëffisiënt (>10Sjabloon:Sup cmSjabloon:Sup) Dit kan maklik in dunfilmvorm voorberei word as 'n p-tipe materiaal en enkelkristalle kan deur chemiese damptransport met of sonder jodium gegroei word.[2]