Sinksianied
Sinksianied is 'n sout van sink en blousuur met die chemiese formule Sjabloon:Ch2.
Kristalstruktuur
Sinksianied kristalliseer in die kubiese anti-kupriet struktuur. (C3 in die strukturbericht-klassifikasie.[1]
Chemiese eienskappe
Die sout kan presipiteer word deur 'n oplossing van kaliumsianied by 'n oplossing van sinksulfaat te voeg.[1]