Samarium(III)hidried

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 05:13, 11 Julie 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Samarium(III)hidried of samariumtrihidried is 'n soutagtige verbinding van samarium in sy +3 oksidasietoestand en waterstof met die chemiese formule Sjabloon:Ch2.

Daar is ander samariumhidriede soos Sjabloon:Ch2 en Sjabloon:Ch2.[1]

Kristalstruktuur

Samariumhidried kristallseer in die trigonale [[lantaanfluoried|Sjabloon:Ch2]]-struktuur (tysoniet), oftewel die anti-Sjabloon:Ch2 struktuur (D0Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie}.[2] Dit het drie onafhanklike geordende deuteriumlae met trigonaal-planêre, trigonaalpiramidale en tetraëdriese metaalkoördinasie, met Sm-D-bindingslengtes in die gebied van 220(1)–258(1) pm (gemiddeld 235 pm).

By 'n druk van ongeveer 2.0 GPa is daar 'n fase-oorgang na 'n kubieke fase met a=537(2) pm.[3]

Chemiese eienskappe

Samariumtrihidried en -trideuteried kan verkry word deur suiwer samariummetaal in 'n ystersmeltkroes onder 30 bar waterstof- of deuteriumgas twee dae lank by 700K te verhit.

2Sm(s)+3H230 bar; 700K2SmH3(s)

Fisiese eienskappe

Die deuteried Sjabloon:Ch2 is gebruik om die struktuur met neutrondiffraksie te bepaal, omdat Sjabloon:Sub supH sterk absorbeer en inkoherente verstrooiing veroorsaak. Samarium in sy natuurlike isotoopsamestelling (Sjabloon:SupSm) is ook sterk absorberend maar hierdie probleem kan oorkom word deur 'n geskikte golflengte van die neutronestraal te kies (Sjabloon:Lambda=49,396pm).

Die verbinding is nie-metalliek en paramagneties tot baie lae temperature. Die magnetiese gevoeligheid volg Curie-Weiss se wet met 'n ekstra konstante term:

χ=χo+CTθP

Hierdie ekstra konstante word ook vir ander samariumverbindings aangetref. Die Curiekonstante C lewer 'n effektiewe magnetiese moment Sjabloon:MuSjabloon:Sub = 0,63(1)Sjabloon:MuSjabloon:Sub wat effens laer is as die waarde van die vrye SmSjabloon:Sup-ioon (0,845(1)Sjabloon:MuSjabloon:Sub)). Die waarde van Sjabloon:ThetaSjabloon:Sub= -4(1)K wys op swak antiferromagnetiese korrelasies.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Hidriede