Lemniskaat van Booth

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>KabouterBot op 16:40, 15 Januarie 2019 (thumb → duimnael)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Lemniskaat van Booth met c = 0.25, 0.5, 0.75, en 1

In algebraïese meetkunde is die Lemniskaat van Booth, ook bekend as die Hippopede van Proclus, 'n algebraïese vlakkromme van graad vier en genus nul, met die vergelylking

(x2+y2)2+4y2=4c(x2+y2).

Dit het 'n gewone dubbelpunt by die oorsprong en twee ander op die lyn by oneindigheid in die kompleks afgebeelde vlak. As c>1, bevat dit 'n enekele regte ovaal en as when 0<c<1 vorm dit 'n lemniskaat of agtvorm. As c=1 word dit geredusseer na twee raaksirkels, en as c < 0 het dit geen reële punte nie.

Eksterne skakels