Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
Opsomming
Beskrywing3 phase AC waveform af.svg
English: Three Phase alternating current waveform. This figure illustrates one voltage cycle of a three-phase system, labeled 0 to 360° (2 π radians) along the time axis. The plotted line represents the variation of instantaneous voltage (or current) with respect to time. This cycle will repeat 50 or 60 times per second, depending on the power system frequency. The colors of the lines represent the American color code for 120v three-phase. That is black=VL1 red=VL2 blue=VL3. The colours in South Africa are red=VL1, yellow=VL2 blue=VL3.
Afrikaans: Drie-fase wisselstroom golfvorm. Hierdie figuur illustreer een spanningsiklus van 'n driefasestelsel, gemerk 0 tot 360° (2 π radiale) langs die tyd-as. Die stippellyn verteenwoordig die variasie van oombliklike spanning (of stroom) met betrekking tot tyd. Hierdie siklus sal 50 of 60 keer per sekonde herhaal, afhangend van die kragstelselfrekwensie. Die kleure van die lyne verteenwoordig die Amerikaanse kleurkode vir 120v driefase. Dit is swart=VL1 rooi=VL2 blou=VL3. Die kleure in Suid-Afrika is rooi=VL1, geel=VL2 blou=VL3.
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
https://creativecommons.org/licenses/by/4.0CC BY 4.0 Creative Commons Attribution 4.0 truetrue