Lineêre vergelyking

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Grafiese voorstelling van twee lineêre vergelyking

'n Lineêre vergelyking is 'n wiskundige vergelyking in die vorm:

y=mx+c

waar:

m = Die helling van die lyn
c = Die y-afsnit van die lyn (as x = 0 is dit die punt waar die lyn die y-as kruis)

Dit gee 'n reguit lyn op 'n grafiek. Dit gee daarom slegs een oplossing ('n oplossing is die berekening van x waar y nul is.)

Indien twee punte/koördinate (x1,y1) en (x2,y2) bekend is, kan die vergelyking opgestel word soos volg:

Kry eers vir m:

m=y2y1x2x1

Indien m bekend is, kan c verkry word deur een koördinaat en m in die algemene vergelyking te vervang. Dus:

y=mx+c

Vervang een koördinaat en m:

y1=mx1+c

Dan is c=y1mx1

Of alles kan in een stap gedoen word deur:

yy1=y2y1x2x1(xx1)

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie